Aktiwiteite

Ons as 'n familie wil graag hierdie pragtige plaas met ons gaste te deel. Dit is regtig 'n plek van rus en vrede. Hier kan jy net kom en geniet die pragtige natuurskoon, die ou tydse gevoel van die huise, en swem in 'n natuurlike swembad. Gaan vir 'n loop, doen 'n paar fietsry of gaan voël kyk . Sit sommer net op die stoep, maak 'n vuur en staar na die sterre. Kom kampeer. Net om in die natuur te wees . Kyk na die perde wat deur die vee weiding en die lammers wat rondspeel.

Kasteelkop Guestfarm

 

  • Instagram
  • Facebook - Black Circle
Find us

Perth, Frankfort

Free-State