Tariewe R400pp / pn vir selfsorg verblyf in enige van die 2 huise. Kinders onder 12 bly vir R200pp / pn. Daar is 'n minimum koers van R1200 per eenheid / pn. 
Breekskadedeposito R500.

Kampeer R100pp / pn

Bel ons vir besprekings

082-8500170

Email: erikal@lantic.net

 

​Kasteelkop Guest Farm

Perth

Frankfort, 9830

Kasteelkop is geleë tussen Frankfort en Tweeling. Van Frankfort daar is 2 roetes (Beide is goed gemerk.) Ons beveel aan dat jy die roete op die Frankfort Bethlehem pad R26 neem., Draai dan links op die S52.

Kasteelkop Guestfarm

 

  • Instagram
  • Facebook - Black Circle
Find us

Perth, Frankfort

Free-State