Kampering

Die kampplekke is naby aan die Gastehuis. Hulle het 'n klein ablusieblok en buite area vir skottelgoed geleë in 'n deel van die historiese ou skuur. Baie rustige. Warm water word voorsien deur 'n donkie. Daar is 'n kragpunt beskikbaar is vir die kampeerders.

 

Kasteelkop Guestfarm

 

  • Instagram
  • Facebook - Black Circle
Find us

Perth, Frankfort

Free-State