Awards 

  Tuis Tydskrif - "Regruk met Flair Kompitisie  2013 - Top 5"

                                        

 

 

After

 Before

  •  Afriforum - Akademia  Sakeplan Kompetisie

    Naaswenner vir nuwe Besighede 

Reviews.....

" Stunning plek. Wat 'n lekker oujaarsaand! Jammer ons kon nie langer bly nie. Dankie Erika"- Herman Coetzee

"Pragtig! die natuurskoon is baie mooi, veral met sonsondergang, rustige blyplek! Gastehuis baie mooi en gerieflik. En jul gasvryheid 10/10" - Anita en Piet Oberholtzer

"Dit is so mooi, ek wil eendag my huis so he.Dit gaan 'n wondelike tyd wees. Dis pragtig 10/10" - Nanette Maree

"Wat 'n blessing om so 'n stukkie hemel hier tussen die flaktes vol kosmos te ontdek! Dankie dat ons julle plekkie kan leef en ontsnap uit die stad, rustig word en weer batterye herlaai! Julle gasvryheid en bederfies in die huis maak die hele ervaring soveel meer spesiaal! Nogmaals dankie!" - Ons 4 Gautengers Cobus, Charise,Chaze en Yuzelle Smit

" Ons het Kleinsus Rika se verjaarsdag gevier te midde van fyn, ouwereldse sjarme en bekorende uitstappies na 'n magiese bos en weggesteekte waterval. Dankie vir 'n toevlugsplek in die hart van mooi Vrystaat" - Rika, Chris, Cara,Kaden, Henry, Izelda, Oupa Isak en Santa

"What a wonderful get-away! It was my husband and mine's first holiday away from the kids in 3 years and we could not have chosen a more perfect place to get the rest and relaxation we were so needing! Thank you for putting so much love into this little piece of heaven, we will definetily be back!" Erica and Byron

Kasteelkop Guestfarm

 

  • Facebook - Black Circle
  • Twitter - Black Circle
Find us

Perth, Frankfort

Free-State